| Modulekode | IMY 110 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring. Oop vir BIT-, BSc:IT- en BSc: RW-studente. Opmerktale: Die rol van opmerktale in die inligtingomgewing; die verskil tussen die logiese struktuur en voorkoms van dokumente; die studie van HTML, CSS en XHTML; die ontwerp van webwerwe en basiese inligtingargitektuur. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App